Search: Inspirational / Lifestyle

Results 1 - 10 of 39

Resultaat

Solly Ozrovech Dagbeplanner 2013

Outeur: 
Solly Ozrovech
Prys: 
R 129.95
Lesers reis saam met Solly Ozrovech deur 2013 en maak dit ‘n jaar waarin hulle elke dag met Jesus wandel.

Lesers reis saam met Solly Ozrovech deur 2013 en  maak dit ‘n jaar waarin hulle elke dag met Jesus wandel.

Elke maand van hierdie dagbeplanner bevat ‘n tematiese inleiding van ‘n dubbelbladsy met ‘n gebed deur Solly Ozrovech vir sy lesers vir die maand, asook ‘n spesiale boodskap vir daardie maand.

Hierdie dagbepanner spog ook met die volgende nuttige kenmerke:

Dagbeplanner vir Professionele Persone 2013 (Rooi omslag)

Ook beskikbaar in swart.
Outeur: 
Lux Verbi
Prys: 
R 159.95
Vind sin en betekenis in jou werksdag met hierdie elegante beplanner vir die stylvolle sakepersoon. Met motiverende oordenkings elke maand, en inspirerende aanhalings vir elke dag, is hierdie beplanner ’n onmisbare vennoot op jou suksespad.

Vind sin en betekenis in jou werksdag met hierdie elegante beplanner vir die stylvolle sakepersoon.

Met motiverende oordenkings elke maand, en inspirerende aanhalings vir elke dag, is hierdie beplanner ’n onmisbare vennoot op jou suksespad.

Onder die kenmerke daarin tel:

Dagbeplanner vir Professionele Persone 2013 (Swart omslag)

Met swart omslag - ook beskikbaar in rooi
Outeur: 
Lux Verbi
Prys: 
R 159.95
Vind sin en betekenis in jou werksdag met hierdie elegante beplanner vir die stylvolle sakepersoon. Met motiverende oordenkings elke maand, en inspirerende aanhalings vir elke dag, is hierdie beplanner ’n onmisbare vennoot op jou suksespad.

Vind sin en betekenis in jou werksdag met hierdie elegante beplanner vir die stylvolle sakepersoon. Met motiverende oordenkings elke maand, en inspirerende aanhalings vir elke dag, is hierdie beplanner ’n onmisbare vennoot op jou suksespad.

Onder die kenmerke daarin tel:

Juanita du Plessis Dagbeplanner 2013 (leeromslag)

Juanita du Plessis Dagbeplanner 2013 met leeromslag
Outeur: 
Juanita du Plessis
Prys: 
R 129.95
Elke maand bevat ‘n tematiese inleiding van ‘n dubbelbladsy in volkleur op glanspapier met ‘n foto van Juanita aan die linkerkant en van haar gunsteling-lirieke aan die regterkant, asook ‘n boodskap van Juanita aan haar lesers vir die maand. Daar is verder ook daaglikse boodskappe vanuit die Bybel en gewilde Christelike skrywers.

Hierdie topverkoperdagbeplanner spog verder met:

Juanita du Plessis Dagbeplanner 2013

Juanita du Plessis Dagbeplanner 2013
Outeur: 
Juanita du Plessis
Prys: 
R 99.95
Elke maand bevat ‘n tematiese inleiding van ‘n dubbelbladsy in volkleur op glanspapier met ‘n foto van Juanita aan die linkerkant en van haar gunsteling-lirieke aan die regterkant, asook ‘n boodskap van Juanita aan haar lesers vir die maand.

Daar is verder ook daaglikse boodskappe vanuit die Bybel en gewilde Christelike skrywers.

Hierdie topverkoperdagbeplanner spog verder met:

Leefstyl Dagbeplanner 2013

Outeur: 
Elize Parker
Prys: 
R 149.99
Elke maand bevat ‘n inspirerende tematiese boodskap uit die pen van die uiters gewilde en geliefde Elize Parker, wat oor drie bladsye heen strek in pragtige volkleur. Daar is verder ook daaglikse boodskappe vanuit die Bybel en gewilde Christelike skrywers.

Hierdie lieflike dagbeplanner spog verder met:

Rykdom in eenvoud

Rykdom in eenvoud
Outeur: 
Willem Nicol
Prys: 
R 119.95
Rykdom in eenvoud handel oor hierdie pad na so ’n alternatiewe leefstyl. Dit wys die leser hoe eenvoud haar lewe op verrassende wyse kan verryk.

Byna almal glo dat ‘rykdom’ te make het met hoeveel besittings, status en mag ’n mens het. En dat jou lewe gejaagd en verwikkeld moet wees om te tel. Maar hoe leeg en arm laat dit jou uiteindelik innerlik?

Daarom vra Willem Nicol of daar nie groter rykdom in die teenoorgestelde rigting lê nie: in ’n alternatiewe leefstyl en waardestelsel van eenvoud. Die rotteresies het ’n gepaste simbool vir ons tyd geword: ’n mal gejaag … waarheen?

Vrugbare Gebed

Vrugbare Gebed
Outeur: 
Andrew Murray
Prys: 
R 94.50
Andrew Murray, bekende predikant, evangelisasieprediker, skrywer, prediker en weldoener uit die vorige eeu se drie bekendste boeke oor gebed word hier in een volume aangebied. Dit handel onderskeidelik oor die riglyne vir gebed wat ons in Jesus se eie gebedslewe en in sy modelgebed, die Ons Vader, aantref.

Stories vir die lewe omnibus

Stories vir die lewe omnibus
Outeur: 
Piet Naudé
Prys: 
R 125.95
Stories vir die lewe is 'n omnibus met verhale uit ses kleiner publikasies van Lux Verbi. Stories is 'n besondere manier om lewenswaardes oor te dra en speel in die Bybel ook 'n belangrike rol. Stories bring mense bymekaar en bind die verlede, hede en toekoms aan mekaar.

Stories vir die lewe is 'n omnibus met verhale uit ses kleiner publikasies van Lux Verbi, naamlik:

Nederigheid

Nederigheid
Outeur: 
Andrew Murray
Prys: 
R 73.50
As ons regtig nederig wil wees, nie net voor God nie, maar ook teenoor alle mense – en as ons in dié soort nederigheid vreugde wil vind – dan moet ons insien dat dit nie bloot die teken van berou oor ons sonde is nie, maar dat dit beteken om vol te wees van die heerlikheid en vreugde van die hemel en van Jesus.

As ons regtig nederig wil wees, nie net voor God nie, maar ook teenoor alle mense – en as ons in dié soort nederigheid vreugde wil vind – dan moet ons insien dat dit nie bloot die teken van berou oor ons sonde is nie, maar dat dit beteken om vol te wees van die heerlikheid en vreugde van die hemel en van Jesus. Jesus het sy heerlikheid daarin gevind om die houding van ’n slaaf aan te neem (Matteus 20:27). Hy verduidelik eenvoudig die waarheid dat niks so Goddeliks en hemels is as om almal se slaaf te wees nie.