Dee Henderson

Dee Henderson, wat nog haar lewe lank in Illinois in die VSA woon, is 'n bekroonde romanskrywer. Haar romans wat topverkopers in hierdie marksegment was, sluit in The guardian, wat die Christy Award verower het, en Danger in the shadows, wat die RITA Award ingepalm het.

Sy was ook al drie keer op die kortlys vir die ACPA Gold Medallion, wat vir fiksie toegeken word. Haar titels oorheers die CBA-topverkoperlyste vir die kategorie Romantiese Fiksie in so ’n mate dat sy al op ’n gegewe tydstip agt posisies op die top tien beklee het.

Published by Lux Verbi: 

'n Droom van 'n vrou / The marriage wish