Dorothy Clark
Dorothy Clark woon in die platteland van die Amerikaanse staat New York en is 'n kreatiewe persoon wat graag haar kleinkinders se sportbyeenkomste en musiekkonserte bywoon. Wanneer sy en haar man rondreis, hou sy altyd haar oë oop vir die tema van 'n volgende verhaal.
Published by Lux Verbi:
Wanhopige liefde / Beauty for ashes

