Attie Barnard

Attie Barnard was jare lank hoof van die Departement Praktiese Teologie aan die Universiteit van Pretoria. Hy was deur sy teologiese en kerklike loopbaan heen ten nouste betrokke by sake rakende die erediens. Hy het gedien in talle sinodale kommissies asook die leierskorps van die algemene sinode, sowel as die sinode van Natal en dié van Noord-Transvaal.

Published by Lux Verbi: 

Fokus op 100 vrae oor die eindtyd
Gebed wat God verhoor