Helmut Thielicke
Helmut Thielicke het verskeie eredoktorsgrade van universiteite oor die wêreld heen ontvang. Dié Duitser was nie net 'n briljante geleerde en skrywer van akademiese sowel as populêre boeke oor die godsdiens nie, maar ook 'n vermaarde prediker. Sy boeke het in baie tale verskyn. Helmut is in 1986 oorlede, maar sy skryfwerk bly steeds wêreldwyd gesaghebbend en gewild.
Published by Lux Verbi:
Die gebed wat die wêreld omspan
God se prenteboek

