David and Pat Alexander
David en Pat Alexander is die stigters en was 23 jaar lank die direkteure van Lion Uitgewers. Pat het ’n graad in Engels van die Universiteit van Bristol, en David een in moderne tale van dié van Oxford. David is in 2002 oorlede, maar Pat is steeds aktief betrokke by die internasionale uitgewersbedryf en woon in Oxford, Engeland.
Published by Lux Verbi:
Handboek by die BybelHandbook to the Bible (redakteurs)

