Boek Voorskou

Bekroonde Vrou
Bekroonde Vrou
Ons eerste reis voer ons na letterlik die mooiste en mees fantastiese plek ter wêreld. Ons gaan naamlik op soek na die oorsprong van die mens. Vir aanhangers van die evolusieteorie is dit niks meer as 'n dag-uitstappie nie; die plaaslike dieretuin is al voldoende.
Coach jou kind vir die lewe
Coach jou kind vir die lewe
Vir watter ouer is sy of haar kinders nie dié belangrikste in die lewe nie? As ma van drie kinders weet ek hoe dit voel om in daardie blink ogies te kyk, hulle drome te hoor en om selfs in die moeilikste tye net die beste vir hulle te wil hê.
Die hart van 'n wenner
Die hart van 'n wenner
Stefan dra pal sy F.R.O.G.-armbandjie. Maar ongelukkig weerspieël sy persoonlike lewe 'n gans ander beeld. Hy is die kulminasie van al die negatiewe dinge wat gedurende sy kinderdae met hom gebeur het. Hy voel minderwaardig teenoor ander mense. Hy word dikwels oor die hoof gesien by sy werk wanneer dit tyd is vir bevordering,want almal beskou hom as iemand wat onseker is van homself.
Dieper as wat ons dink
Dieper as wat ons dink
Een van die gewildste historici van ons tyd is Felipe Fernández-Armesto, wie se boeke soos soetkoek verkoop. Hy is gefassineer met perspektief. Hoe dinge lyk – is sy motto – hang af van hoe ons na hulle kyk. Met ’n ander oog, uit 'n ander hoek, lyk hulle dalk heel ánders.
Geskep vir 'n beter toekoms
Geskep vir 'n beter toekoms
As jy ons hier in New York sou kom besoek, sou jy jouself behoorlik geniet – solank jy een ding vermy. Jy kan gaan inkopies doen in Fifth Avenue, 'n toneelstuk op Broadway geniet – en natuurlik moet jy beslis vir ons by die Brooklyn Tabernacle kom besoek tydens een van ons drie Sondagdienste of met die biduur op 'n Dinsdagaand. Moet net nie kyk na wat huise in New York kos nie!

Jongste Videosnitte

'n Onderhoud met joernalis Benescke Janse van Rensburg
'n Onderhoud met joernalis en geliefde radio en TV-persoonlikheid Benescke Janse van Rensburg oor haar nuwe boek 'Ontdek God deur die stories van mense'.
24 Hours That Changed the World
24 Hours That Changed the World
Herontdek die grootste dag in die geskiedenis saam met Adam Hamilton.
24 Hours That Changed the World in the Holy Land
24 Hours That Changed the World in the Holy Land
Pastoor Adam Hamilton gee insig oor die laaste 24 uur van Jesus se lewe.
40 Dae in doelgerigte liefde
40 Dae in doelgerigte liefde
Rick Warren gesels oor die nuwe 40 Dae in doelgerigte liefde kurrikulum.
Coach jouself vir die lewe (Deel 1)
Onderhoud met Tanya van Zyl oor haar boek Coach jouself vir die lewe.
Coach jouself vir die lewe (Deel 2)
Coach jouself vir die lewe
Onderhoud met Tanya van Zyl oor haar boek Coach jouself vir die lewe.