Nuwe boeke
|
Beleef God!
Oor die jare het die Here die waarhede wat in Beleef God! vervat is, gebruik om mense aan te raak. Gevolglik het miljoene mense die Here beter leer ken, weet hulle hoe sy stem klink en verstaan hulle die Here se wil vir hulle lewe.
|
Ester
'n Nege-week-studie oor die unieke boek Ester uit die pen van die gewilde Beth Moore. In elke studie is daar ’n boodskap wat elke vrou vir haar persoonlik kan toe-eien en wat haar verhouding met God sal laat verdiep.
|
|
Jy kan verander
Dit kan wees dat jy 'n nuwe Christen is wat dit moeilik vind om die swak gewoontes van 'n ou lewe af te leer; of 'n ouer Christen wat voel asof jy 'n plato bereik het; of 'n Christen wat in erge sonde verval het en wonder hoe jy weer terug op die regte pad kan kom.
|
Uit die Beek 2011
Vanjaar word twaalf boeke in die Bybelblioteek gelees en behandel, sewe van die Ou en vyf van die Nuwe Testament: Numeri, Josua, 1 en 2 Samuel, 1 Konings, Daniël, Johannes, Galasiërs, 1 en 2 Timoteus, en Hebreërs. Sondae kom die Psalms aan bod.
|
-
Coach jou kind vir die lewe

-
Ware verhale van hoop

-
Lééf Tydskrif selgroepboek

-
40 Dae in doelgerigte liefde

-
Andrew Murray

Coach jou kind vir die lewe

Ware verhale van hoop

Lééf Tydskrif selgroepboek

40 Dae in doelgerigte liefde

Andrew Murray

Topverkopers
|
Agter die skerms: Take one
Die filmvervaardigers Chase Ryan en Keith Ellisonhet die sendingveld van Indonesië verlaat om d.m.v. 'n Hollywood-film 'n groter sendingterrein te betree.
|
Agter die skerms: Take Three
Twee onafhanklike rolprentmakers, Chase Ryan en Keith Ellison, wou die wêreld met hul films verander en nou begin hul drome ‘n werklikheid word.
|
|
Agter die Skerms: Take Two
Die twee onafhanklike rolprentmakers, Chase Ryan en Keith Ellison, volg steeds hulle droom om in Hollywood rolprente te maak wat die wêreld sal verander.
|
Skakerings van blou
Brad Cutler besef hy kan nie met Laura James trou voordat hy vergifnis gevind het by en saam met sy eks-meisie, Emma Landon, nie. Maar sy besluit om na Emma te gaan soek, hou verreikende gevolge in vir sy verhouding met Laura. ’n Verhaal wat jou sal boei tot op die laaste bladsy.
|








Die grootste kinderbybel projek ooit!
Israel Ontbyt met Marzanne by Aardklop 2010


