Gebeure

Gewilde Israelse Ontbyt met bekroonde skrywer Marzanne Leroux-Van der Boon. 10 Julie 2010, 9:00 vir 9:30 - 11:30 by Eksamenlokaal 1, UOVS, Bloemfontein. R90,00 per persoon (sluit tradisionele israelse ontbyt in).
Laat jou gedagtes tango met die liefde terwyl bekende skrywer en joernalis, Jeanne Els, jou vermaak met haar interessante staaltjies en stories as ’n viering van die liefde.
Van 1 tot 7 Maart 2010 lewe die Akker weer wanneer skrywers, akteurs, musikante, kunstenaars en veral feesgangers op Stellenbosch toesak vir die elfde onvergeetlike fees. Die tema van die elfde Woordfees is Baljaar. Jy kan weereens by die fees kom Baljaar saam met Lux Verbi ...