Vrede
In hierdie eerste boek in die Owerhede en magte-reeks, het Israel pas Iran se kernfasiliteite aangeval, wat 'n reeks rampspoedige gebeure wêreldwyd tot gevolg kan hê. Sal leiers en die 'sout van die aarde', groot en klein, in staat wees om in te gryp voordat die gebeure heeltemal buite beheer raak?
Prys:
R 139.95 
