Solly Ozrovech Dagbeplanner 2012
ISBN:
9780796312440
Formaat:
Flexiband
Prys:
R 119.95
USP:
- Geliefde en top Suid Afrikaanse skrywer
- Eerste Solly Ozrovech dagbeplanner
- Kan dien as dagbeplanner en dagstukkieboek
- Pragtige kunsleer omslag
Lesers reis saam met Solly Ozrovech deur 2012 en maak dit 'n jaar waarin hulle elke dag met Jesus wandel.
Elke maand van hierdie dagbeplanner bevat 'n tematiese inleiding van 'n dubbelbladsy met ‘n gebed deur Solly Ozrovech vir sy lesers vir die maand, asook ‘n spesiale boodskap vir daardie maand.
Daaglikse kort oordenkings onderaan elke dag uit die pen van Solly Ozrovech, wat 'n Alleen met Jesus-gedeelte genoem word.
Hierdie dagbepanner spog ook met die volgende nuttige kenmerke:
- Persoonlike inligting
- Telefoonnommers
- Skoolkalender 2012
- Internasionale gedenkdae 2012
- Openbare vakansiedae 2012
- Namibiese vakansiedae 2012
- Christelike heilige dae 2012
- Verjaardagstene en Herdenkingsgskenke
- Kalender vir 2012
- Kalender vir 2011 en 2012
- Jaarbeplanner vir 2012
- Begroting vir 2012
- Volblad maandkalender
- Bladsy vir Saterdag en Sondag
- Werksweekbladsy
- Bladsy vir aantekeninge en notas
- Bladsye vir name en telefoonnommers
- Gekleurde skutbladsye

