Skakerings van blou

Brad Cutler besef hy kan nie met Laura James trou voordat hy vergifnis gevind het by en saam met sy eks-meisie, Emma Landon, nie. Maar sy besluit om na Emma te gaan soek, hou verreikende gevolge in vir sy verhouding met Laura. ’n Verhaal wat jou sal boei tot op die laaste bladsy.
Prys: 
R 129.95