Privaatreg

Ons by www.luxverbi.co.za respekteer jou privaatheid. Ons sal nooit jou naam, e-posadres of posadres aan enige derde party verkoop, verhuur of verskaf nie. Ons sal jou e-posadres gebruik slegs om met jou oor jou bestellings te skakel of, as jy op ons nuusbrief ingeteken het, om jou oor spesiale aanbiedings in te lig.

Let asseblief op dat, as jy as a SafeShop-kliënt registreer, jou verskeping- en rekeningbesonderhede (geen kredietkaartbesonderhede nie) in 'n beskermde bediener geberg sal word vir jou gebruik wanneer jy weer iets by enige MWeb SafeShop-winkel koop. Ons gebruik hierdie inligting uitsluitlik om jou bestellings te verwerk en vir jou ekstra gerief te verskaf. Ons sal dit nooit aan 'n derde party verkoop, verhuur of verskaf nie.