'n Tweede kans om jou lief te hê

'n Tweede kans om jou lief te hê
Outeur: 
Robin Lee Hatcher
ISBN: 
9780796306012
Formaat: 
Sagteband
Prys: 
R 99.95
USP: 
  • 'n Verdere boek in ons gewilde fiksiereeks, in die subkategorie Verhoudings.
  •  Hier is Christelike fiksie deur 'n bekroonde skrywer.
  • Aangrypende fiksie wat jou van die eerste bladsy sal vasgryp – en jou hart en gees met genoegdoening laat wanneer jy die boek neersit.

 

Wanneer die beroemde Drikus Serfontein terugkom Kaapstad toe, krap die plaaslike skoonheid wat ook sy universiteitsmeisie was, sy wêreld deurmekaar met die openbaring dat hy 'n pa is! Kan die groot liefde uit sy tuisdorp en sy nuutgevonde dogter aanpas in die Johannesburgse omgewing wat nou Drikus se tuiste is? Net die tyd sal leer of dit vir hom moontlik is om die lewe wat hulle saam moes gehad het, terug te eis – asook die gesin wat hy nou eers leer koester.