'n Groter God

'n Groter God
Subtitel: 
Nuut gedink oor die Een wat ons telkens verras
Outeur: 
Julie Claassens
ISBN: 
9780796308023
Formaat: 
Sagteband
Prys: 
R 109.95
USP: 

Dit is ’n stimulerende boek oor 'n belangrike onderwerp wat bitter min aandag elders kry, en vul die leser met verwondering oor die rykdom wat in die Bybel opgesluit lê.

God kan nie in een enkele beeld vasgevang word nie. En ons gedagteprent van God bepaal hoe ons dink God se karakter of aard is. Die skrywer werk met 'n wye verskeidenheid Godsbeelde in die Bybel om gelowiges te help nadink oor die God wat ons daaruit leer ken … en watter impak dit op ons lewe het.