'n Droom van 'n vrou

'n Droom van 'n vrou
Outeur: 
Dee Henderson
ISBN: 
9780796305923
Formaat: 
Sagteband
Prys: 
R 89.95
USP: 
  • Die tweede boek in die nuwe fiksiereeks in die subkategorie Verhoudings.
  • Christelike fiksie deur 'n bekroonde outeur.

'n Romantiese verhaal oor 'n suksesvolle man wat die lewe saai vind sonder liefde en 'n weduwee wat leer om weer lief te hê nadat sy haar man en baba verloor het.