Meer oor Lux Verbi.BM se afdeling vir Internasionale Boeke

  • Ons verteenwoordig sewentien buitelandse uitgewers en bemark aan meer as drie honderd en vyftig handelaars landwyd, sowel as in verskeie Afrikalande.
  • Lux Verbi.BM het vyf verkopeontwikkelaars, wat sorg dat die hele Suid-Afrika bereik word.
  • Verteenwoordigers van Lux Verbi.BM woon jaarliks die groot boekeskoue by, sowel as die Suid-Afrikaanse Christelike handelskou (CRS).
  • Lux Verbi.BM benut verskeie kanale om ons produkte te bemark: kwartaallikse nuusbriewe; maandelikse nuusbriewe wat die belangrikste produkte uitlig; digitale katalogusse; advertensies in toonaangewende Christelike tydskrifte en koerante; maandelikse telefaks- en e-posbemarking met inligting oor nuwe titels, spesiale aanbiedings, ensovoorts.
     

BUITELANDSE UITGEWER-VENNOTE

  • Arrow Publications (Francis Frangipane)
  • Augsburg/Fortress
  • Bob Sorge Ministries
  • Foundation of Praise (Merlin Carothers)
  • Hendrickson
  • Kirkbride Bibles
  • LifeWay
  • Living Stream Ministries (Watchmen Nee)
  • Messenger International (John and Lisa Bevere)
  • Morning Star Publications (Rick Joyner and others)
  • Send The Light/OM Literature – Dake Bibles
  • Standard Publishing
  • Victory House
  • Whitaker House
  • World Wide Publications (Billy Graham)
  • YWAM
  • Zondervan