Lééf Tydskrif se aanlyn-selgroepboek
| Skakerings van blou is Lééf Tydskrif se aanlyn-selgroepboek vir die maand in Mei!
Skakerings van Blou is nog ’n trefferverhaal van die gewilde Karen Kingsbury waarin sy haar lesers laat deel in haar karakters se lief en leed, in hulle verkeerde keuses en die gevolge daarvan, maar ook in hulle oorwinnings en heling. Jy sal hierdie boeiende boek nie kan neersit voordat jy die laaste bladsy gelees het nie. Kliek hier vir meer inligting. Gaan sluit aan by die aanlyn-selgroep en kry 20% afslag op dié boek by 0860 231 231. |
![]() |

Die grootste kinderbybel projek ooit!
Israel Ontbyt met Marzanne by Aardklop 2010


