Jy kan verander
ISBN:
9780796310781
Formaat:
Sagteband
Prys:
R 146.95 Dit kan wees dat jy 'n nuwe Christen is wat dit moeilik vind om die swak gewoontes van 'n ou lewe af te leer; of 'n ouer Christen wat voel asof jy 'n plato bereik het (jy het vinnig gegroei toe jy aanvanklik begin glo het, maar nou is jou Christelike lewe taamlik geroetineerd en droog); of 'n Christen wat in erge sonde verval het en wonder hoe jy weer terug op die regte pad kan kom.

