Juanita du Plessis Dagbeplanner 2012

Juanita du Plessis Dagbeplanner 2012
Subtitel: 
Leef jou lewe lieflik – Foto-omslag
Outeur: 
Juanita du Plessis
ISBN: 
9780796312433
Formaat: 
Hardeband pofblad
Prys: 
R 99.95
USP: 
  • Multi-platinum kunstenaar
  • Gebruikersvriendelike uitleg met baie ruimte vir notas
  • Inspirerende aanhalings vir elke dag
  • Hope nuttige inligting 2011
  • Dagbeplanner 10 000 verkope

Elke maand bevat ‘n tematiese inleiding van ‘n dubbelbladsy in volkleur op glanspapier met ‘n foto van Juanita aan die linkerkant en van haar gunsteling-lirieke aan die regterkant, asook ‘n boodskap van Juanita aan haar lesers vir die maand. Daar is verder ook daaglikse boodskappe vanuit die Bybel en gewilde Christelike skrywers.

Hierdie topverkoperdagbeplanner spog verder met:

  • Persoonlike inligting
  • Telefoonnommers
  • Skoolkalender 2012
  • Internasionale gedenkdae 2012
  • Openbare vakansiedae 2012
  • Namibiese vakansiedae 2012
  • Christelike heilige dae 2012
  • Verjaardagstene en Herdenkingsgskenke
  • Kalender vir 2012
  • Kalender vir 2011 en 2012
  • Jaarbeplanner vir 2012
  • Begroting vir 2012
  • Volblad maandkalender
  • Bladsy vir Saterdag en Sondag
  • Werksweekbladsy
  • Bladsy vir aantekeninge en notas
  • Bladsye vir name en telefoonnommers

 

Kyk na die lokprent van die Juanita Dagbeplanner 2012 en luister heerlik na haar jongste treffer "Wees lig".