Hatikvah: Land van Hoop
ISBN:
079630520X
Formaat:
Sagteband
Prys:
R 129.95
USP:
‘n Opvolg op die baie bekende Granate in Jerusalem wat die ATKV prosaprys vir 2004 ontvang het. ‘n Treffende roman deur ‘n bekroonde skrywer.
Rivkah hoor sy is swanger. Terwyl sy worstel oor die ongebore kind se opvoeding, kyk Marc deur kunstenaarsoë na kinders rondom hom. Kort daarna verloor sy die ongebore baba in ‘n miskraam. Onbeantwoorde vrae tussen Marc en Rivkah lei tot huwelikspanning tussen hulle twee. Sal Rivkah weer kans sien om swanger te word en in die Land van Hoop saam met Marc hoop vir die toekoms vind?
Die grootste kinderbybel projek ooit!
Israel Ontbyt met Marzanne by Aardklop 2010


