Go'El Yisra'el

Go'El  Yisra'el
Subtitel: 
Verlosser van Israel
Outeur: 
Marzanne Leroux-Van der Boon
ISBN: 
9780796312624
Formaat: 
Sagteband
Prys: 
R 139.95
USP: 
  • Bekroonde skrywer
  • Vyfde boek in ‘n gewilde reeks
Beskikbaar: 
20 Februarie 2012

Dis Januarie 2010 en Marc en Henok is in Pole vir Bevrydingsdag. Rivkah het enkele dae vantevore teruggekeer uit Haïti waar sy as paramedikus deel was van MADA, Israel se Rooikruis, se noodreddingsoperasie ná die aardbewing. Marc kan nie van die gevoel ontslae raak dat daar groot fout is met Rivkah nie – sy het vreemd opgetree toe hy en die seuntjies haar op die lughawe gaan haal het. Wat steek sy weg?

Go'el Yisra'el, Verlosser van Israel, is die vyfde titel in Marzanne Leroux-Van der Boon se gewilde Israel-reeks. Geliefde karakters soos Marc en Rivkah keer terug en lesers sal hulself opnuut verdiep in hul lief en leed.