In God se teenwoordigheid
ISBN:
9780796312525
Formaat:
Sagteband
Prys:
R 119.95
USP:
- Alombekende, geliefde en topverkoperskrywer
- Groot-druk dagboek vir ouer mark
- Johan Smit is perfek vir die mark
- Dagstukkie vir elke dag
Johan Smit se nuutste dagstukkieboek in grootdruk. Van die maandelikse temas wat Smit aanraak, is:
- In die begin
- Woord en antwoord
- Inkeer, bestek neem
- 'n Nuwe lewenstyl
- Die Gees van God aan die werk
- Toerusting vir die nuwe lewe
- Gevare en struikelblokke
- 'n Mens in verhouding met ander
- Groei en vrugdra
- Troos en bemoediging
- Gereed vir môre
- Lig en vrede

