God en die gode van Egipte
Tussen die onskuldige Laingsburgse plaasseun van gister en die emeritus-Filosofieprofessor van vandag het Willie Esterhuyse sy onskuld oor godsdienstige sake verloor. Op merkwaardige wyse verbeeld hierdie boek die reis vanaf 'n vraagtekenlose geloof in die God van die Christendom, na 'n breƫr siening oor die invloed van die antieke Egiptenare se mites, simbole en metafore op die godsbeelde en geloofsoortuigings van die Christelike tradisie.
Lux Verbi boeke in die media :

