Ester
Subtitel:
Om vrou te wees is nie maklik nie
ISBN:
9780796310460
Formaat:
Sagte band
Prys:
R 129.95
USP:
'n Bybelstudie oor die unieke boek Ester en die boodskap daarvan vir die vrou van vandag.
In die verstommende verhaal van Ester, vol tragedies en oorwinnings, intrige, teenstrydigheid en oormaat, is daar 'n boodskap vir die vrou van vandag. 'n Bybelstudie deur Beth Moore wat elke vrou sal versterk, wat haar oë sal oopmaak vir God se ingrype in haar lewe en haar verhouding met God sal laat verdiep.
Die grootste kinderbybel projek ooit!
Israel Ontbyt met Marzanne by Aardklop 2010


