Ek glo God
Subtitel:
5 kernwaarhede vir die versterking van jou geloof
ISBN:
9780796310514
Formaat:
Sagte band
Prys:
R 34.95
USP:
Uitnodiging om die volledige boek te koop. Handige seënwense-boekie vir verjaarsdag, siekte, bemoediging, gelukwense. Titel is baie bekend in Afrikaans.
Baie gelowiges word verlam deur twyfel. Beleef 'n kragtige versterking van jou geloof verby vyf bakens en sê saam met Beth Moore: "Ek gló God!" Hierdie voorsmaak sal jou laat uitsien na meer.

