Die ouer wat jy graag wil wees
Subtitel:
Wat jy is beteken meer as wat jy doen
ISBN:
9780796307729
Formaat:
Paperback
Prys:
R 109.95
USP:
- Revolusionêre en praktiese benadering tot ouerskap wat in geen ander boek oor ouerskap gevind sal word nie.
- Ontdek die belangrikste vraag wat jy as ouer ooit sal vra – én die antwoord daarop.
- Die drie maklike dinge wat jy kan doen om te verhoed dat jy die ouer word wat jy nie wil wees nie.
- Die geheim om van jou kinders oulike mense te maak.
- 'n Spesiale gedeelte vir enkelouers.
- Besprekingsvrae en oefeninge vir ouers ingesluit.
Die Parrotts bespreek 10 kenmerke wat ouers moet oorweeg en aankweek om suksesvolle ouers te wees en oulike kinders groot te maak. Praktiese wenke ingesluit om elke kenmerk ’n werklikheid te maak. ’n Spesiale gedeelte vir enkelouers is bygevoeg.

