Die kleipot het gebreek

Die kleipot het gebreek
Subtitel: 
Hoe om as Christen met depressie te leef
Outeur: 
Fanie Rudolph
ISBN: 
978 07963 0497 1
Formaat: 
Paperback
Prys: 
R 94.50
USP: 
  • Depressie bly steeds een van die siektes van ons tyd.
  • Een van die weinige boeke oor die onderwerp wat lyers leer om saam met die siekte te leef.
  • Eerlik, op die man af, sonder om doekies om te draai oor die stryd van depressie.
  • Riglyne oor hoe om hierdie siekte te hanteer.

Depressie is 'n uitmergelende siekte. Die pynlike donkerte van depressie kan beheer en bestuur word. Jy kan opkyk en weer kans sien vir die nuwe dag. Hierdie boek toon die pad aan hoe jy en jou familie by daardie punt kan uitkom. Daar is 'n toekoms ten spyte van depressie.

Inhoudsopgawe
Inleiding;
Hoofstuk 1: Kleipotte kan breek;
Hoofstuk 2: Toe breek die kleipot;
Hoofstuk 3: Om aan skerwe te lê;
Hoofstuk 4: Om te hoor jy is stukkend gebreek;
Hoofstuk 5: Waar is jou God nou?
Hoofstuk 6: Aan skerwe in die Here se hand;
Hoofstuk 7: Waarheen nou?
Hoofstuk 8: Ek is gevind;
Hoofstuk 9: ’n Skrefie lig;
Hoofstuk 10: Slot;
Bibliografie