Die goeie en mooi gemeenskap

In sy derde boek in die Dissipelskap-reeks help James Bryan Smith ons om as dissipels van Jesus in verhouding met ander mense te leef. "Dissipels van Jesus is nie deeltydse weldoeners nie," skryf hy.
Prys: 
R 139.95