Die een jaar kinderbybel

Die een jaar kinderbybel
Outeur: 
Lux Verbi
ISBN: 
9780796312242
Formaat: 
Hardeband
Prys: 
R 179.95
USP: 
  • Pragtige kinderbybel met werklike Bybelteks
  • Vars en kleurvolle illustrasies
  • Bybel opgedeel in 365 dae
  • Waarde vir geld
  • Pragtige Kersfees geskenk

Jy kan nou elke dag ’n Bybelstorie met jou kind deel. Die Een Jaar Kinderbybel bevat kinders se geliefkoosde Bybelstories en sal ouer en kind opnuut bekoor. Die pragtige, kleurvolle illustrasies sal kinders se verbeelding prikkel en die teks is in Die Bybel vir almal se maklik leesbare Afrikaans. Dit is die Kinderbybel wat elke huis moet hê.