Dagbeplanner vir Professionele Persone 2012
Subtitel:
Swart
ISBN:
9780796312471
Formaat:
Sagteband-kunsleer & rits
Prys:
R 159.95
USP:
- Stylvolle kunsleer-sagteband
- Funksionele uitleg vir maksimum doeltreffendheid
- Rits om los papiere bymekaar te hou
- Ruim plek om te skryf
- Hope nuttige inligting in voorwerk
Vind sin en betekenis in jou werksdag met hierdie elegante beplanner vir die stylvolle sakepersoon.
Met motiverende oordenkings elke maand, en inspirerende aanhalings vir elke dag, is hierdie beplanner 'n onmisbare vennoot op jou suksespad.
Onder die kenmerke daarin tel:
- 'n Bladsy per dag
- Dubbelblad-maandbeplanner
- 2012 Jaarbeplanner
- 2012 Finansiële beplanner
- Ruimte vir belangrike persoonlike inligting
- Volledige kalenders vir 2011, 2012 en 2013
- Openbare vakansiedae (SA en Namibië)
- Christelike feesdae
- Skoolkwartale
- Internasionale gedenkdae
- Internasionale skakelkodes
- Kontaklys
Daar is ruim plek om vergaderings, afsprake en ander take neer te skryf – van 07:00 tot 21:00 op weeksdae, en 08:00 tot 13:00 op Saterdae en Sondae.

