Dagbeplanner vir professionele persone 2011 (maroen)
ISBN:
9780796311429
Formaat:
Sagteband-kunsleer & rits
Prys:
R 149.95 Vind sin en betekenis in jou werksdag met hierdie elegante beplanner vir die stylvolle sakepersoon. Met motiverende verhale en oordenkings elke maand, en inspirerende aanhalings vir elke dag, is hierdie beplanner 'n onmisbare vennoot op jou suksespad. Onder die kenmerke daarin tel:
- 'n Bladsy per dag
- Dubbelblad-maandbeplanner
- 2011 Jaarbeplanner
- 2011 Finansiële beplanner
- Ruimte vir belangrike persoonlike inligting
- Volledige kalenders vir 2010, 2011 en 2012
- Openbare vakansiedae (SA en Namibië)
- Christelike feesdae
- Skoolkwartale
- Internasionale gedenkdae
- Internasionale skakelkodes
- Kontaklys
Daar is ruim plek om vergaderings, afsprake en ander take neer te skryf – van 07:00 tot 21:00 op weeksdae, en 08:00 tot 13:00 op Saterdae en Sondae.

