Chill-tyd vir meisies

Chill-tyd vir meisies
Subtitel: 
'n Bybeldagboek
Outeur: 
Nina Smit
ISBN: 
9780796310484
Formaat: 
Sagte band
Prys: 
R 124.95
USP: 

'n Bybelse dagboek spesiaal vir vandag se jong meisies (9–12) met 'n lewe vol uitdagings en opwinding, en wat hulle aanmoedig om hierdie opwindende lewe vir Jesus te leef. In Jesus & jy … faded genes & al sal jy antwoorde kry op jou vrae oor Jesus, jou lewe en jou geloof. Meer nog: Jy sal ontdek dat jy nooit alleen is nie – Jesus is deur sy Heilige Gees altyd by jou. Jy is vir Hom so belangrik dat Hy mens geword het vir jou. Hy is jou Verlosser, en niks sal jou ooit weer uit sy hand ruk nie.

In Jesus & jy … faded genes & al gesels Nina Smit met die jong meisies van vandag oor hulle geloof – oor hoe hulle Jesus beter kan leer ken, al hoe meer soos Hy kan word en vir Hom kan leef. Sy verseker hulle dat Jesus hulle Verlosser is en dat niks hulle ooit weer uit sy hand sal ruk nie.