Bybelboodskappe vir elke week van die jaar

Bybelboodskappe vir elke week van die jaar is 'n versameling van 55 tematiese preekskemas wat deur geestelike bedienaars gebruik kan word om hulle voor te berei vir die bediening van die Woord aan groepe.
Prys: 
R 109.95