Beth Moore

Beth Moore

Beth Moore se bediening is gegrond in en word gevoed deur haar tuisgemeente, First Baptist Church, in Houston, Texas. Daar dien sy in die gemeenteraad en onderrig 'n groot Sondagskoolklas. Beth glo haar roeping is Bybelgeletterdheid: om gelowiges te lei om God se Woord lief te hê en daarvolgens te leef.

Published by Lux Verbi: 

Aartsvaders: Die Bybelstudie / The patriarchs
Gló God: Die Bybelstudie / Believing God
Op u heilige berg: Die Bybelstudie / Stepping up