Beleef die goedheid van God
ISBN:
9780796311931
Formaat:
Hardeband
Prys:
R 39.95
Beleef die goedheid van God moedig lesers aan om die wêreld deur nuwe oë te sien. As ’n mens God se goedheid in die skynbaar alledaagse dinge om jou begin sien, sal jy onwillekeurig begin om Christus se liefde en sy ewige lig na die mense om jou te weerkaats.
Solly Ozrovech skryf: “Waneer jy soms in ’n donker wêreld stap, draai dan jou gesig na die Lig toe, soos ’n blom wat in die skaduwee groei, en beleef die goedheid van God se onmeetlike liefde.”
Beleef die goedheid van God is ’n pragtige geskenkboek wat in volkleur op glanspapier gedruk is.

