Attie van Wijk
Attie van Wijk was tot met sy aftrede prinsipaal van die Nehemia-Instituut sowel as die Hugenote-Bybelinstituut op Wellington, asook Hoof: Bedienings van Bybel-Media en voorsitter van die Association of Christian Theological Schools. Hy en sy vrou, Wena, het vyf kinders wat in vyf verskillende lande woon, waar hulle almal aktief in diens van die Here staan.
Published by Lux Verbi:
Uit die Beek 2008
Uit die Beek 2009

