Anton A van Niekerk

Anton A van Niekerk

Anton van Niekerk woon op Stellenbosch, waar hy professor in filosofie is en direkteur van die US se Sentrum vir Toegepaste Etiek. Hy is die skrywer, medeskrywer of redakteur van sewentien boeke en meer as twee honderd vakwetenskaplike en populêre artikels. In 1995 verwerf hy die Stalsprys vir Filosofie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Hy is ook lid van die Raad van die Universiteit Stellenbosch, meermale gasdosent in die buiteland, en ’n gelegitimeerde proponent van die NG Kerk.

Published by Lux Verbi: 

Geloof sonder sekerhede