Annes Nel
Annes Nel het sy doktorsgraad in sistematiese teologie aan die Universiteit Stellenbosch verwerf, waarna hy predikant en dosent in Namibië geword het, en nog later medeprofessor in die Departement Teologie aan die Universiteit van Zoeloeland. Deesdae woon Annes in Noord-Ierland, waar hy gemeentepredikant is in Killinchy. Hy is die skrywer en vertaler van talle boeke.
Published by Lux Verbi:
Wat dissipelskap kos (vertaler van Dietrich Bonhoeffer se The cost of discipleship)
Die gebed van Salomo
Die groot belofteboek (samesteller)

