Annelize Endres
Annelize is 'n pastorale terapeut en verbonde aan die AE Trauma Clinic, waar sy spesialiseer in berading vir chroniese trauma (molestering, verwerping en verwaarlosing) en akute trauma (kapings, verkragtings, gewapende roof, ens). Saam met haar man, Ernst, tree sy op as spreker by talle seminare wat fokus op geestelike groei en huweliksverryking. Sy is verbonde aan die NG Kerk Wonderpark in Pretoria.
Published by Lux Verbi:
Laat stres vir jou werk

