Algehele oorgawe

Algehele oorgawe
Subtitel: 
Tevrede in God se arms
Outeur: 
Andrew Murray
ISBN: 
9780796311542
Formaat: 
Sagte band
Prys: 
R 94.50
USP: 
  • Een van Andrew Murray se gewildste titels.
  • Val saam met die 150-jarige herdenking van die groot herlewing.
  • Een van die belangrikste temas in geestelike groei.
     

Ons verstaan nie wat dit beteken om, soos Jesus, heeltemal aan God oorgegee te wees nie. Dit is hoekom die sondige natuur en die eie ek nie oorwin kan word nie.. Die Here God verwag van sy kinders algehele oorgawe. Maar by baie kinders van die Here ontbreek die moed om tot daardie stap oor te gaan. Die boodskap van die Bybel is dat die Here dit ook self in ons bewerk. Wanneer God die werk van algehele oorgawe in jou begin en Hy jou oorgawe aanvaar het, verbind Hy Hom daartoe om daarvoor te sorg en dit in stand te hou.