Agter die Skerms: Take Two

Take Two
Outeur: 
Karen Kingsbury
ISBN: 
9780796310453
Formaat: 
Sagteband
Prys: 
R 139.95
USP: 

Take Two is die tweede boek in Karen Kingsbury se spannende en boeiende reeks Agter die skerms. 'n Boek wat jou weer eens sal meesleur terwyl jy al die oorwinnings, beproewings, lief en leed, keuses en versoekings saam met die karakters beleef.

Take Two is Karen Kingsbury se tweede meesleurende boek in die Agter die skerms-reeks. Die twee onafhanklike rolprentvervaardigers, Chase Ryan en Keith Ellison, volg steeds hulle droom om in Hollywood rolprente te maak wat die wêreld sal verander. Beleef ook saam met die vier studente Bailey, Tim, Andi en Cody al die keuses wat hulle moet maak en die versoekings wat hulle moet hanteer.