Agter die skerms: Take Three
- Topverkoperskrywer van Christelike fiksie
- Byna 13 miljoen boeke in druk
- Take One verkope tot datum 7 000
- Take Two verkope tot datum 6 500
Hierdie is die derde titel in die Agter die skerms-reeks.
Twee onafhanklike rolprentmakers, Chase Ryan en Keith Ellison, wou die wêreld met hul films verander en nou begin hul drome ‘n werklikheid word. Maar Chase verlaat Jeremia Produksies permanent wanneer sy lewe onverwags rondomtalie. Terselfdertyd word Keith se dogter Andi, in ‘n krisis gedompel en Keith voel magteloos om haar by te staan.
Sal Keith die passie wat hy aan die begin van sy rolprentloopbaan gehad het, behou? En sal daar genoeg passie oor wees vir sy dogter in pyn? Of het hul ideaal om Amerikaanse kultuur te verander net nog ‘n soektog na roem geword?

