Adrio König
Adrio König was sedert 1975 professor in sistematiese teologie aan Unisa, en is bekend as begaafde skrywer van talle akademiese sowel as populêre boeke en artikels. Hy is steeds gesog as spreker, prediker, geprekleier en debatteerder in die media. Adrio is deesdae ’n Bosveldboer, maar bly steeds betrokke by nagraadse Unisa-studente.
Published by Lux Verbi:
Fokus op 300 geloofsvrae
God, waarom lyk die wêreld só?
Die helfte is my nooit oor Jesus vertel nie
Wat is reg? Weet iemand dalk?
Christelike doop én bekeringsdoop?
Die evangelie is op die spel

