News & Events Focus

Bekendstelling van Dagstukkies vir besige vroue

7/6/2017
Dagstukkies vir besige vroue

Kom vier vrouedag saam met vier Fenomenale vroue met gesprek, sang en klavierspel.
Lizette Murray, Chanté Hinds en Clara van den Bergh sal gesels oor hul uitdagings en hul nuwe boek Dagstukkies vir besige vroue.

Datum: Woensdag, 09 Augustus 2017
Tyd: 09:00 tot 11:30
Plek: D'Aria, Durbanville
Koste: R220

Bespreek by 082 074 1269 of events@venuedaria.co.za



NEWS & EVENTS

AUTHOR FOCUS

CHRISTINE FERREIRA

Since 2005, Christine has been the editor of Lééf met hart & siel, a magazine for women, mainly from a religious point of view. She has been the speaker at numerous occasions and she is part of the group that accompanies readers  to Israel. Before her positi ... MORE