40 Dae in doelgerigte liefde
Aflaaibare Produkte
Jou e-pos adres word verlang voordat jy enige van die onderstaande produkte kan aflaai.
- 40 dae in doelgerigte liefde-boekmerk
- 40 dae in doelgerigte liefde-plakkaat
- 40 dae in doelgerigte - Eerste hoofstuk
- Jesus-beginsels vir doelgerigte liefde - Eerste sewe hoofstukke
- Selgroep-uitnodiging
- Pamflet
40 Dae in doelgerigte liefde: Sessie een
Webtuiste-knoppie
![]() |
|
| Dimensies: 600 pixels x 271 pixels
Kode: <a href="http://www.luxverbi.co.za/40-dae" title="40 Dae in doelgerigte liefde"><img src="http://www.luxverbi.co.za/sites/default/files/knoppie-600.jpg" width="600" height="271" border="0" /></a> |
|
![]() |
|
| Dimensies: 400 pixels x 181 pixels
Kode: <a href="http://www.luxverbi.co.za/40-dae" title="40 Dae in doelgerigte liefde"><img src="http://www.luxverbi.co.za/sites/default/files/knoppie-400.jpg" width="400" height="181" border="0" /></a> |
|
![]() |
Dimensies: 200 pixels x 90 pixels Kode: <a href="http://www.luxverbi.co.za/40-dae" title="40 Dae in doelgerigte liefde"><img src="http://www.luxverbi.co.za/sites/default/files/knoppie-200.jpg" width="200" height="90" border="0" /></a> |
Aanbevelings
| "Sonder liefde is ons bankrot! Dit is waarskynlık hoekom daar 39 mıljoen liefdesliedjıes op dıe internet gelys is. Hierdie boek is ʼn praktıese hulpmiddel om die liefdesgebod gefokus uit te leef.
40 dae in doelgerıgte liefde het lewensveranderende potensiaal. Om dié praktiese wenke en uitdagıngs in groepsverband deur te werk en teenoor ons naaste uit te leef klınk vır my na hemel op aarde!" Dieter Voight, Pasella-aanbieder en Meneer Suid-Afrika 2007 |
|
| "Ons gemeente het met groot vrug die eerste twee 40 dae-boeke wat deur Rick Warren geskryf is, gedoen. Die hulpmiddels was prakties en maklik om te gebruik en het die gemeente aan die gesels gekry en boonop ons kleingroepbediening 'n groot hupstoot gegee. 40 dae in doelgerigte liefde is 'n wonderlike voortbou op wat alreeds gedoen is en hierdie boek met die tema van liefde help om dié groot prioriteit van die evangelie weer op die voorgrond te plaas." Lettie Büchner, Jeugleraar by NG Moedergemeente in Wellington |
![]() |







Die grootste kinderbybel projek ooit!
Israel Ontbyt met Marzanne by Aardklop 2010


